Beste Kliënt:

Category: Resort News | Author: Umfula Resort |  Date posted:  | Impressions: 5705   21

Beste Kliënt:

Na aanleiding van die LOCKDOWN wat Pres. Cyril Ramaphosa op 23 Maart 2020 aangekondig het om die verspreiding van die koronavirus in Suid-Afrika te bekamp, sal Umfula gesluit wees van 26 Maart 2020 - 16 April 2020/ verdere kennisgewing na aanleiding wat die Pres. besluit.

Dankie vir u geduld en al u getroue ondersteuning!

Groete Umfula

Umfula Resort
+27 82 312 4123
Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Latest News