Die veldbrand wat ons op Saterdag 27/09/2014 aangrensend tot die oord gehad het - dit was vir ons as eienaars en bestuur 'n groot verleentheid en wil ons net weereens, hoewel dit buite ons beheer was, vir al ons gaste verskoning aanteken vir die ongerief op die dag.