Umfula Fees 2026

Die Umfula Feesdag is n opwindende fees wat gestig is in 2022 by Umfula River Resort 5km buite Parys op die R500 Fochville pad.
Ons Spog met ons 5de Fees en streef elke jaar na n lekkerder fees as die vorige!

Ons sien uit na ons 2026 Feesdag wat plaasvind op SATERDAG 9 Mei 2026 met die volgende kunstenaars:

  • NADINE
  • MONIQUE STEYN
  • FATMAN
  • BERNICE WEST
  • BARTO
  • JAN JAN JAN
  • DUSTY DIXON
Ons spog met musiek, heerlike kos, drankies en n verskeidenheid van stalletjies. Groot pret vir die hele gesin!

GEEN EIE EET/ DRINK GOED WORD TOEGELAAT NIE BRING KAMPSTOELE BRING KONTANT

Fees navrae: 056 110 0105

Koop jou kaartjie nou!